| |
Client Testimonials
 |
Lena Wilkinson [Binnelandse Sake Randfontein]
Almal kon nie genoeg gepraat het van die lekker dag wat hulle gehad
het nie! Ons het die etedie venue en die game drive verskriklik geniet.
Dit is beslis aan te beveel om net lekker te ontspan en van die rumoer
en gejaag om 'n mens te vergeet. Die jongmense kon nie uitgeprrat
raak oor die game drive en die diere in die veld en by die ontvangs
en eetplek nie. Ek dink dit was werklik 'n wonderlike belewenis vir
sommige van hulle wat nog nie so naby aan Wilde diere was nie. En
wat vir my baie goed was is die interessante inligting wat die wildbewaarders
op die game drives vir ons oor die diere gegee het. Jy kan hulle gerus
goeie terugvoer gee!!
Baie dankie nogmaals vir jou moeite - dit word opreg waardeer. |
 |
 |
Crystal View Promotions
Excellent & Professional Service at all timesThank you Strike
Point !!!! |
|
|